Aisling House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Stephenson Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aisling House bied verblyf langs die hoofplaas in die rustige Lady Grey. Dit is 'n goeie opsie vir 'n romantiese wegbreek vir 'n paartjie, aangesien hierdie eiendom spog met pragtige uitsigte oor die omliggende platteland.
Hierdie eiendom kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 'n slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die eiendom is toegerus met 'n stoof en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens het hierdie eiendom braaigeriewe en gaste kry veilige parkering van die straat af. Hierdie eenheid is op die eienaar se eiendom geleë. Bergfietsry kan in en om die eiendom geniet word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Stella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Stephenson Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Stephenson Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang