AJM Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 241 Modder East Orchards, Delmas, 2210, Mpumalanga
- Vanaf R640 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
AJM Accommodation is net 8 km buite Delmas geleë, langs die N12 en R50 kruising. Die eiendom is 50 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 16 km vanaf Red Star Raceway.
Verblyf word gebied in 13 en suite-kamers en 3 gesinskamers. Alle kamers is toegerus met enkel- en of dubbelbeddens. Die kamers het TV's en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak, insluitend naweke en openbare vakansiedae.
Sonkrag is beskikbaar tydens beurtkrag.
Gemeenskaplike geriewe sluit 'n lapa-area met 'n TV en volledige DStv in. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Die eetarea is toegerus met 'n mikrogolfoond en yskas vir gaste se gebruik.
Veilige onderdakparkering met 24 uur CCTV sekuriteitskameras en 'n sekuriteitsbeampte wat gereeld die plaas patrolleer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 241 Modder East Orchards, Delmas, 2210, Mpumalanga
- Gaste dink AJM Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 241 Modder East Orchards, Delmas, 2210, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang