Successfully reported

Akkommodasie @ Black Ginger

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Stephanie S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie gerieflik en maklik op roete. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik, gesellig, netjies en skoon, lekker swembad en onthaal area, privaat. Dit was baie aangenaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Ons het heerlik gebly, gebraai, geslaap en gekuier! Jy word wakker in 'n sprokieswêreld! Die takbokke, emus, Gerda die donkie en Poon die ponie het dit vir ons en ons seuntjie onvergeetlik gemaak! Plek is skoon en ons sal beslis weer by Black Ginger bly as ons in die omtrek is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Netjies, oulik en voldoende as oornag akkommodasie vir langpadreisigers. Baie oulik en gaan beslis saam met familie ook 'n aand daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Margaret J
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2024

Very disappointing. A really good bed, but that's where it ends. There was no toilet paper. The toilet leaked so much that it could not be flushed. We used the waste paper basket filled with water to do this. There is a microwave but no crockery/cutlery other than 2 mugs, 2 bowls and 2 spoons. There is a braai under the lapa but the lapa has no lighting. And to crown it all there is peacock poo (mostly soft) everywhere: on the tables, chairs, counters, walkways.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Pedrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Phumla Garage, N12 Doornfontein, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ce41594168a34bbce2776eb481c53cf01879702fd2b889f8a435f76f1b4994b745176d60fc23a7cac31f9b6923c684fe1e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Phumla Garage N12 Doornfontein 8530 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -28.13153688136 24.839757372576
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang