Akunandaba
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 4384 Olifant Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Akunandaba is 'n vakansiehuis in Marloth Park, 'n vakansiedorp net 30 km vanaf die Lebombo-grens na Mosambiek. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n ontsnapping in die natuur.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n bad. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die solderarea 4 kindergrootte-beddens bied. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien.
Marloth Park is 'n unieke vakansiedorp wat 'n verskeidenheid wild wat vry rondloop, 'n waterpark, restaurante, kroeë en roosters, winkels, 'n slaghuis, 'n drankwinkel, 'n wassery, 'n waterwinkel en meer bied. Dit bied alles wat nodig is vir 'n gemaklike en genotvolle vakansie, sonder dat dit nodig is om die park te verlaat vir inkopies of uiteet.
Die eiendom is naby die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek geleë, wat dit 'n ideale basis maak vir dagbesoekers aan die Krugerwildtuin. Doendinge in die omgewing sluit tierhengel, riviervaarte by sonsondergang, wildritte met oop voertuie en meer in.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Monique Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 4384 Olifant Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Akunandaba het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 4384 Olifant Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang