Successfully reported

Akwamaryn B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elaine S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Very peaceful. Thank you for your hospitality and delicious breakfasts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Perfect for my requirements. Travelled for 2 nights on business. The room was clean and I was well received. I will definitely recommend them and will be booking again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Nice place, nice food, free WiFi. Enjoyed staying at Akwamaryn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trisca H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Besonders! Besonderse gasvryheid en pragtige mooi kamer geniet. Ons bedank Adri vir die wonderlike ontvangs en beveel Akwamaryn aan vir enige reisiger wat in Nelspruit wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Akwamaryn B&B
Baie dankie, waardeer julle mooi opmerking. Altyd welkom!

Anecke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Luuks en gemaklik. Mooi plekkie met 'n heerlike ontbyt. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en ken die omgewing, wat 'n groot hulp is as 'n mens nie vertroud is met die area nie. Beslis weer dit as oorstop gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Akwamaryn B&B
Baie dankie, julle is altyd welkom!

Marina W
1 nag
5.0
Jan 2025

Ongelooflik gasvry. Pragtige eenhede en wonderlike diens. Hulle gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Akwamaryn B&B
Baie dankie, Triens. Waardeer jou. Jy is altyd welkom!

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jj V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het Innibos bygewoon na 'n besoek aan die wildtuin op die oomblik se ingewing. Dit was regtig goed. Die kamer is netjies, skoon en gerieflik, en soos geadverteer op julle tuisblad. Adri het ons vriendelik ontvang. Julle ontbyt was heerlik en voortreflik, en dank aan jou man wat jou bygestaan het en ons ontbyt bedien het. Die gastehuis is gerieflik geleë vir ons doeleindes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Sal weer daar bespreek. Baie lekker gebly in 'n stil area. Die parkering is effens beknop as jy 'n groot voertuig of SUV bestuur. Baie vriendelik ontvang en die ontbyt was lekker en voldoende.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Akwamaryn B&B
Dankie Adriaan, julle is altyd welkom.

Jopie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Goeie oornagplek met alles wat nodig is in vriendelike omstandighede. Die gasvrou, Adri, het ons baie vriendelik ontvang en alles volledig verduidelik. Die kamer was in 'n baie goeie toestand en ons het dit regtig geniet om hier te oornag (ten spyte van 'n koue stort in die oggend!). Ons sal graag weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Akwamaryn Street, West Acres x 6, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlNDRmYmNhLTk4NTctNDI0NS1iMjc1LTY3NGRkYTk0ZGM4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 5 Akwamaryn Street West Acres x 6 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.494283 30.956966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang