Akwamaryn B&B
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Akwamaryn Street, West Acres x 6, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Akwamaryn B&B is in Mbombela (Nelspruit), die hartklop van die Laeveld, geleë. Die B&B is stapafstand vanaf Medi-Clinic, Westend Winkelsentrum en naby die Ilanga Mall.
Verblyf bestaan uit 3 kamers, elk met privaat ingange en en suite-badkamer. Die kamergeriewe sluit lugversorging, DStv, yskassie, haardroër, gebottelde water, tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgebakte beskuit in. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 bedien. Internetgeriewe is beskikbaar indien vooraf gereël.
Daar is 'n braai-area en swembad beskikbaar vir gaste om te ontspan en te geniet. Die bestuur sien uit daarna om jou te verwelkom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 5 Akwamaryn Street, West Acres x 6, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Akwamaryn B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Akwamaryn Street, West Acres x 6, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang