Al Verde
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Watsonia Street, Mountainside, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Al Verde bied gerieflike selfsorgverblyf in die skilderagtige hawedorpie Gordonsbaai. Die dorp spog met pragtige strande, geniet 'n Mediterreense klimaat en bied die ideale seevakansie.
Die oopplan-ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en is op die eienaars se perseel geleë. Die eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en breekware, terwyl bykomende geriewe 'n TV met DStv, WiFi, lugversorging, en 'n ketel en braai insluit. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Gordonsbaai spog met skouspelagtige strande waar gaste swem en ander watergebaseerde sportsoorte, restaurante en winkelsentrums kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 14 Watsonia Street, Mountainside, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Al Verde het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Watsonia Street, Mountainside, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang