Successfully reported
+8

A'la Mossel 2

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A'la Mossel 2 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Paternoster. Dit is die ideale keuse vir 'n paartjie of gaste wat naby die see wil vakansie hou.

Hierdie woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n induksiestoofplaat, braaipan, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n rusbank en 'n LED-TV met DStv.

Gaste kan die see-uitsig vanaf die balkon inneem en daar is ook 'n Weber-braai. Die woonstel is naby die strand. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anchen N
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige verblyf in die Weskus. Die plekkie was baie netjies en skoon. Die kombuis beskik oor al die benodigdhede wat 'n mens sou nodig kry. Neem egter...
Sien meer
Jul 2025
Janine A
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Almal was behulpsaam, gaaf en vriendelik. Definitief weer kom. Ek het baie lekker gebly. Die plekkie was net 5 minute oorkant die s...
Sien meer
Jun 2025
Hertzog Mc Donald S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly en die uitsig en dorp baie geniet. Alles was lieflik, die uitsig, mense, slaapplek en verblyf. Veilig gevoel.
Apr 2025
Jonathan C
Gesin met klein kinders
5.0
Lekka rustig. Dit was regtig fantasties. Sien julle volgende jaar weer.
Apr 2025
Peter L
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal verkies daar moet 'n stortmatjie en seep houer wees in die stort. Ek en my vrou het die naweek geniet by A, La Mossel 2. Die omgewing was veili...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1903

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 95 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink A'la Mossel 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA001cffbf2a87f6e2c2ca902afdf2228963e4e24d5d7a527f8d14035444156a2c9923a79493784a8d13c69520ad0ce735d4d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 95 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.80821329907 17.895140647888
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang