A'la Mossel 2
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R840 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
A'la Mossel 2 bied 'n heerlike selfsorgwoonstel wat weggesteek is in die skilderagtige dorpie Paternoster. Dit is die perfekte verblyf-opsie vir 'n paartjie of bloot diegene wat op soek is na 'n see-toevlugsoord.
Dié eenheid op die eerste verdieping het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n pittige sjef-induksieplaatstoof, 'n braaipan, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n sitarea wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n LED-TV met DStv-kanale.
Gaste kan die pragtige see-uitsigte vanaf die balkon geniet en het toegang tot 'n Weber-braai. Die eenheid se voordelige ligging bied gaste maklike toegang tot die strand, net 'n entjie se stap weg, wat gerieflike seegenot moontlik maak. Boonop trek gaste voordeel uit toegang tot parkeerplekke van die straat af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 1905
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 95 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink A'la Mossel 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang