A'la Mossel 1
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
A'la Mossel 1 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die skilderagtige dorpie Paternoster. Dit is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet en die ander badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, elektriese oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 met stoele en 'n binnekaggel. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n LED TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kothuis lei na 'n stoep met 'n sitarea en braai-area waar gaste kan ontspan en die pragtige uitsigte kan geniet.
Hierdie woonstel is stapafstand vanaf die strand. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 1903
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 95 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink A'la Mossel 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang