Alamapstieks
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Schoonerklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 662 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Alamapstieks is in die skilderagtige vissersdorpie Paternoster geleë en bied slaapplek aan tot 6 mense, ideaal vir 'n gesin of paartjies wat saam reis.
Hierdie oulike dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het ook 'n TV. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ingeboude braai-area. Die eetarea het sitplek vir 8 mense. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurplatskerm-TV met sekere DStv-kanale (DSTV teen R30 per dag). Dit maak ook oop op 'n terras met braaigeriewe en sitkamerstoele.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 64
Resensies 927
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 5 Schoonerklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Alamapstieks het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Schoonerklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang