Successfully reported

Albatross Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Annerita K
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Onvergeetlik? Uitsonderlik mooi plek en uitsig, ruim en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Dit was 'n heerlike kuier. Ons sal graag weer wil kom. Ons het heerlik gebly. Die uitsig is onverbeterlik! Die eenheid is gerieflik ingerig en was netjies en skoon. Ontvangs was vriendelik en die eienaars was behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Lekker tye. Dankie, dit was 'n heerlike tyd. Die uitsig is pragtig en die omgewing is rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Emile S
Kort verblyf
3.2
Apr 2025

Disappointing and poor. Will not recommend to anyone. Poor, below average. No WiFi code was supplied on request. The shower was draining slowly. Cheap towels. Kitchen appliances and equipment were old. The fridge temperatures were set way too hot. Kitchen cupboard hinge broken. Dirt bin lid broken. Old dishwashing sponge. No front door key, so owners have access to the apartment. Very disappointing indeed, and for the price, they should be ashamed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Suna P
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Stoepkuiers met see uitsig. Dit was 'n fees. Andre het ons baie vriendelik verwelkom. Die eenheid is pragtig toegerus en daar is alles wat jy nodig het. Die uitsig is besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Mooi. Baie lekker, mooi, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Clean, comfortable, stunning views, friendly host and value for money. We had a lovely stay and will definitely recommend the accommodation to our friends. We had a lovely stay and will definitely recommend the accommodation to our friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2023

Comfortable. Plants could have been trimmed to ensure views are maintained. Other than that, everything was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trynie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Goeie akkommodasie. Goeie akkommodasie met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Victory Way, Simons Kloof, Simons Town, 7975, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaca0ee0660a1a423398af67f50f7f983edd7be2858f15003b691196a92b9ba7c2aab660bad8f489a0bc627b4562a3c2e5a44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 37 Victory Way Simons Kloof 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.19569 18.4285
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang