Albatross Lodge Robertson
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Colombard Street, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Albatross Lodge Robertson is 'n luukse selfsorghuis op die skilderagtige Silwerstrand Golf and River Estate, aan die voet van die Robertsonberge in die Wes-Kaap is. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamers met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n plonspoel. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word ook voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Colombard Street, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Albatross Lodge Robertson het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Colombard Street, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang