Successfully reported

Albatross No. 3

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
3.7
Helonet T
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Het baie lekker gebly, sal beslis weer kom. Ek het baie lekker gebly, daar was alles wat nodig was. Was baie lekker met die elektriese kombers op die bed, aangesien dit baie koud was. Daar was ook 'n verwarmer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties. Netjies, skoon, baie gerieflik en ek is baie impressed met warm geriewe soos warm kombers, verwarmers en die binne kaggel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudine S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Wonderlik Verskriklik lekke gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Goeie oornag verblyf. Mooi plekkie om te oornag. Die see-uitig is mooi. Alles beskikbaar wat nodig is. Mens word net baie gepla deur die plaaslike 'verkopers'. Jy kan nie waak om die deur oop te los nie, dan staan daar een met iets om te verkoop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lekker gerus. Baie lekker gebly, baie basies, maar al wat mens soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile K
1 nag Besigheidsreis
4.2
Sep 2025

Netjies en skoon. Ek het die akkommodasie namens 'n kollega bespreek. Sy het dit geniet, maar die feit dat dit 'n grondvloer woonstel op die straat is, is bietjie ongerieflik. 22:00 die aand het bedelaars aan haar deur kom klop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin J
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Sep 2025

A pleasant getaway destination. All good. Outside light not working. Water not hot at all times but understandable due to weather/solar panels. Couldn't leave front door/curtain open due to vagrant problem but all good otherwise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Danie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2025

Dit is 'n lekker blyplek, net sleg geleë. Lekker gebly, net baie gepla deur bedelaars en straatverkopers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Cecelia G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazing. Very nice, enjoyed the stay. So amazing to look out to the seas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustige nag gehad, kon die see heelnag hoor. Lieflike plek reg by die see, die teerpad het ons van die pragtige rotse en see geskei. Plek binne was 100% perfek, netjies, skoon en vars. Eienaar het baie moeite vir ons gedoen. Ons kar is agter geslote hekke gelaat omrede ons bagasie deels sigbaar was en ons net 1 nag daar geslaap het. Ons wou nie alles afpak nie. Dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 504

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34a8e03e8e92a71714f9174cf83313cfcf927a699daff12472f9fc374794969771a65b8f1ce149010d303da96d5e6f730eb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 64 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095965 18.302712
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang