Albatross No. 3
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Albatross No. 3 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus, sowat 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks met 7 ander woonstelle geleë.
Daar is ook 'n slaapbank wat gemaak kan word om 'n ekstra kind te akkommodeer indien nodig.
Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 3 gaste in 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, asook 1 driekwartbed wat in die oopplan-leefarea geleë is.
Daar is 'n ingeboude rusbank agter in die L-vormige slaapkamer wat as 'n enkelbed opgemaak kan word, ideaal vir 'n jong kind, laat weet ons asseblief as jy vir 'n ekstra kind wil bespreek.
Die badkamer is toegerus met 'n instapstort met 'n oorhoofse sowel as 'n handstort en handvatsels teen die muur vir veiligheid, spesiaal vir ouer mense. Daar is 'n wasbak en toilet wat ook 'n muurhandvatsel het.
Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea met see-uitsigte. Die kombuisarea is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, yskas met vrieskas en mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitarea gemaklike sitplek en TV met sekere plaaslike kanale bied. Die eenheid het 'n binnebraai.
Die woonstel is ideaal geleë, seefront wat wes front, binne 'n kort afstand vanaf die strand, plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Helga Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 504
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Albatross No. 3 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang