Successfully reported

Albatross No. 4

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Retha T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Ons het dit baie geniet. Ons het baie lekker daar gebly. Die plek was skoon en netjies, en ons was so vriendelik ontvang deur die bestuurderes. Dit het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene F
1 nag Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Goeie verblyf, sal weer daarvan gebruikmaak. Baie mooi, met see-uitsig, alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lydia V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Dit was amazing, baie lekker gerus. Vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Isak V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2024

Peaceful. Ja, dit was baie fantasties gewees. Dis lekker doodstil. Jy kan lekker in vrede sit en ontspan.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2025

Swak, maar Muisbosskerm lekker. Muff teen mure, verf wat afdop.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Jaco F
1 nag Saam met vriende
2.4
Mei 2025

Glad nie wat ons verwag het nie. Die foto's en die werklikheid stem nie ooreen nie, die stort in die een badkamer was glad nie skoon nie met pleisters op die vloer. Die hele boonste gedeelte van die huis het nie krag gehad nie, maar eers laat die aand met tuiskoms agtergekom. Vir die prys wat die eenheid kos, was hierdie glad nie waarde vir geld nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Christa Nicole F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Amazing wegbreek! Dit was baie nice! Baie spacious en regtig die moeite werd, huis het alles wat ons nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine R
1 nag
5.0
Okt 2023

Lekker gebly. Baie lekker gebly, al was dit net een aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Kuier was awesome. Helga is baie vriendelik. Die huisie ruim en netjies. Het alles wat mens in 'n huis benodig. Binnebraai vir winter is 'n pluspunt. Baie naby die see vir 'n baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Uitstekende diens. Ek het geen fout gevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 504

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
    6 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc14be86f77f500eeb70cc962074bcab0746e2696d16f8349169d45553ac438613535b709dbe3432df13d00280157ed34ae28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 9) 36 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.095965 18.302712
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang