Successfully reported
+83

Albert Manor Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Albert Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 395 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Albert Manor Gastehuis bied gemaklike selfsorgverblyf in die Klein Karoo, Ladismith. Hierdie gastehuis is deurdrenk van geskiedenis en het oorspronklike houtvloere en pragtige, hoë plafonne.

Verblyf word aangebied in 6 kamers, wat elk slaapplek vir 2 gaste bied, en daar is 3 gedeelde badkamers met 'n bad of stort en toilet.

Die gemeenskaplike kombuis het 'n yskassie, stoof, oond, houtstoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitkamer en eetarea waar gaste kan ontspan. Gratis WiFi en bordspeletjies is beskikbaar.

Gaste het toegang tot gratis, veilige parkering. Daar is ook 'n patio met sitplek en braaigeriewe vir gaste om te geniet. Aktiwiteite in die omgewing sluit in stap en bergfietsry. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat die outentieke sjarme van die plattelandse lewe in die Klein Karoo wil verken en ervaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 26 Albert Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albert Manor Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 395
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 395
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 395
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Albert Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8521e0c5e8de65295fb3c3bd4284261b761bdcdf0db2d20a251086f547c89a5034282b4a65237cf161eb6c1a64478b4a74b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 26 Albert Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.493344518297 21.26891547308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang