Successfully reported

Aldam Holiday Resort and Conference

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Jellene E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Gemaklik veilig. Die water in die krane is van swak gehalte. Ons self suiwer water vir 'n groot oord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean U
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Very friendly staff, great overall experience. Very accommodating. Had a great trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker. Baie lekker gebly! Net jammer die bure het tot vroeë oggendure geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Rustige atmosfeer, mooi omgewing, voldoende fasiliteite. Ons verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

A_ M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Baie lekker en sal dit weer gebruik. Baie lekker gebly. Plek was skoon en baie ruim en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Baie lekker. Ja, baie aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Werner N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2025

Relaxing, quiet, enjoyable. Charletts are clean and tidy. Just what you need as a family of 4. Very safe environment for children. Enjoyed the super tube and putt putt. The tennis courts, netball courts and main swimming pool need a lot of maintenance attention.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanne D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Lekker by die dam. Ons het lekker gebly by die dam. Pragtige uitsig, stilte en vrede. Net die geroep van die voëls was hoorbaar. Goeie oornagstop tussen Johannesburg en Kaapstad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vincent P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Excellent place for an outing. My stay was good except for the water, which was a bit brownish in colour and tasted funny.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Louanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 96

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 830
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 830
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 830
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 254 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldam Holiday Resort & Conference, Part 1 Of Willem Pretoruis Farm, 28 km from Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7b5c87a97666d52b54afe9b7b9c1c292e9a970cbd0d0bc78f09ddbb8d07b443e98e7ea0d9671a09ffcf645479635c7f3fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 4) 91 5 1 5 Aldam Holiday Resort & Conference Part 1 Of Willem Pretoruis Farm 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.286483354363 27.161477579395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang