Successfully reported

Alegria

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annalize S
1 nag
5.0
Sep 2025

Fantastic stay! Fantastic! Everything was perfect. The moment you walk in and meet Merna, who was willing to assist with absolutely everything, you feel welcome. The house is huge, modern, has everything you may need and is very neat. The view was breathtaking. Green lawn with a beautiful view of the dam and mountain. The 9 ladies could not find any fault. Will definitely recommend Alegria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merna
Alegria
Liewe Annalize en kie Jul was lekker gaste om te ontvang. Dankie dat jul ons verblyf gekies het. Hoop ons sien jul weer! Groete Merna

Marufa R
1 nag
5.0
Aug 2025

Perfek. Veilig. Gemaklik en goeie gasheer. Die beste ooit. Die weer was sleg, maar die huis is so mooi ingerig met verwarmers. Die kinders het dit vreeslik geniet. Die oop natuur en die gasvryheid van die eienaar is ongelooflik. Ons kom definitief terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pragtige huis en die uitsig is onbeskryflik mooi! Ons het verskriklik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stiaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Klipgooi weg uit die Kaap tussen die Grootwinterhoek berge. Beslis 'n besondere en unieke plek. Die uitsig op die berge van enige van die kamers, stoep of leefarea op die Grootwinterhoek berge is besonders. Die erf het meer as genoeg spasie vir kinders en honde om hulle self te geniet. Die dam gee mense daardie vakansie-atmosfeer en ons sal beslis weer teruggaan in die somer om dit te benut. Jy voel baie veilig op die perseel, maar tog is dit ook oop en buite in die natuur wat jou 'n gevoel van vryheid gee. Die leefarea is baie ruim met voldoende spasie vir 'n groot groep mense. Die huis is ook redelik goed toegerus, met min wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Vriendelike diens en baie behulpsaam. Pragtige omgewing in die plaas se stilte. Baie mooi dam en berguitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Merna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 6 000
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wereldsgeluk Olive Estate, Dasbosch Road, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa38d796080005cb244a63853c0cf2e2a63565ea8be82f0f1992a24508a7897496c7e81efff5c51224fe23a62d2edd839f169?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 10 mense 5 5 1 5 Wereldsgeluk Olive Estate Dasbosch Road 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.112821787778 19.027934026744
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang