Aletheia Abode
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 West Beach Drive, Unit 29 Settler Sands, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Aletheia Abode is 'n knus woonstel wat gemaklike selfsorgverblyf in die kusdorp Port Alfred bied. Dit is die perfekte bestemming vir 'n onvergeetlike wegbreek saam met familie en vriende.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 volledige badkamer en 'n gastetoilet. Beide slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, en die sitkamer het 'n enkelslaapbank vir 'n ekstra gas. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste word egter versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuis in met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien word ook voorsien vir ekstra gerief. Die sitkamer bied 'n eetkamertafel met 4 sitplekke, ruim gemaklike sitplek, 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan uitstap na die privaat patio, kompleet met braaigeriewe, en die asemrowende see-uitsigte inneem. Met direkte toegang tot die strand is sonbaai, strandpret en rustige wandelings langs die strand net 'n paar oomblikke weg. Veilige parkering word binne die kompleks voorsien, en die eiendom se sentrale ligging bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid plaaslike restaurante en geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 West Beach Drive, Unit 29 Settler Sands, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Aletheia Abode het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 West Beach Drive, Unit 29 Settler Sands, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang