Successfully reported
+62

Alika's

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 See Close, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alika's is in Jongensfontein, 'n rustige area, net langs die N2 tussen Riversdal en Albertinia geleë. Die verblyf kan apart of aan 'n groep vriende verhuur word. Die verblyf beskik oor 'n selfsorghuis sowel as 'n ateljee. Die verblyf het 'n omskakelaar geïnstalleer wat die TV, DStv en WiFi van krag voorsien tydens beurtkrag.

Die huis het 3 vlakke en beskik oor 3 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed het, 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas en wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n TV met DStv en skuifdeure maak oop en kyk uit oor 'n asemrowende uitsig oor die strand met 'n paadjie wat na die strand lei. Buitebraaigeriewe is beskikbaar. Die huis kan 'n maksimum van 8 gaste akkommodeer.

Die ateljee het 'n aparte ingang en beskik oor 2 en suite-kamers waarvan die hoofkamer 'n koningingrootte-bed het en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof en oond, mikrogolfoond en yskas, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n TV met DStv en die skuifdeur maak oop en kyk uit oor 'n asemrowende uitsig oor die strand met 'n paadjie wat na die strand lei. Buitelugbraaigeriewe is beskikbaar. Die ateljee kan 'n maksimum van 4 gaste akkommodeer.

Jongensfontein is ongeveer 8 km vanaf Stilbaai. In Stilbaai kan gaste inkopies doen, 'n ete geniet, gholf en tennis speel en 'n bietjie walviskyk doen. Vir die stappers is die 10 km kusroete tussen Jongensfontein en Stilbaai 'n moet-probeer. Ervaar 'n ongerepte strand soos nog nooit tevore nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adell G
5.0
Ons wou nie huistoe gaan nie, want ons het te lekker gebly. Baie lekker gebly. Groot gerieflike pragtige huis met alles wat 'n mens begeer. Kombuis di...
Sien meer
Sep 2025
Werner D
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was lekker, ons het dit baie geniet. Baie dankie, dit was baie lekker.
Apr 2025
Helene H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus in pragtige omgewing! Die uitsig is mooier as op die fotos! Die gasvrou het regtig uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en die beur...
Sien meer
Feb 2025
Stephan V
Gesin met tieners
5.0
Uitmuntend! Ons het heerlik gebly! Vriendelike gasvrou, lieflike huis en pragtige uitsig.
Jan 2025
Paul K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike blyplek met pragtige uitsig. Alika's is in 'n lekker stil omgewing en het 'n pragtige see-uitsig. Die huis is ruim en baie goed toegerus. Ril...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 5 See Close, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alika's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 See Close, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjROR84W0oHVWeroHaC2sp0qrMIA6LbVESNjK66lCXPFuRbuhhc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 5 See Close Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.419831094654 21.349100340227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang