Alikreukel @ Britannia Bay
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Aug 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 07 Rooipypie Close, Britannia Bay, 7390, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 250R1 575 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Alikreukel @ Britannia Bay is 'n ruim vakansiehuis in Britanniabaai, St. Helenabaai. Dit is die ideale keuse vir onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende aangesien dit stapafstand vanaf die strand is.
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Boonop het die solderarea 2 enkelbeddens vir kinders. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale etenstafel met stoele toegerus is. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die knus sitarea bied gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met gratis WiFi.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf is gerieflik na aan plaaslike restaurante, 'n winkelsentrum en langs die pragtige kuslyn sien gaste gereeld dolfyne en noorkapperwalvisse.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sune Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 110
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 07 Rooipypie Close, Britannia Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 07 Rooipypie Close, Britannia Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang