Successfully reported

Alikreukel B24

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Raymond N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Super grateful. Fantastic, great, comfortable and nice braai places and great swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Was fantasties. Baie rustige area, al wat die plek maak, is WiFi en altyd 'n no. 3 potjiekos pot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantastiese ligging en baie goed toegerus. Baie lekker ruim woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Rustig, het wel net daar geslaap. Baie lekker gebly. Daar was net geen afwasmiddel om skottelgoed te was nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marietjie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Absoluut die moeite en geld werd. Ek sal vir seker weer hierdie verblyf bespreek en aanbeveel vir enige iemand anders. Net klein goedjies. Die bedlampies in die hoof slaapkamer werk nie. Ek dink die plug is dalk foutief. Dit sal ook lekker wees indien WiFi beskikbaar is. Die kompleks word bitter mooi onderhou. Alles is netjies. Selfs die swembad is helder blou te alle tye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Home away from home. Great place, has everything you need and is close to the shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goed gelee en waarde vir geld. Plek was mooi skoon en het alles wat jy nodig het. Dis loopafstand van winkels en strand. Veilige kompleks wat baie stil was toe ons daar was. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Wonderlik. Baie netjiese plekkie, perfek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Leefbaar. Ja, netjiese plek. Beddens baie hard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacuelene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaap De Goede Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx8ClH4hkJezAJm3NRLpq0ZhwufFrYg4wDpgxiQa7t6eJYsBh8V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 32 5 1 5 Kaap De Goede Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -34.12610211986 22.11539222676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang