Successfully reported
+21

Alikreukel B24

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaap De Goede Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Alikreukel B24 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, sowat 200 meter vanaf die strand in Hartenbos. Die kompleks is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante en ATKV-pretpark geleë.

Hierdie volledig gemeubileerde woonstel op die tweede verdieping (geen hysbak) beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Daar is 2 slaapbanke in die oopplan-leefarea. Die badkamer het slegs 'n stort.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en ander nodige elektriese toebehore. Die aangrensende leefarea het ook 'n 32-duim-platskerm-TV met 'n volledige pakket DStv-dekodeerder.

Die leefarea maak oop op 'n balkon. Die kompleks beskik oor 'n waskamer wat met munte werk. Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 motor gereserveer.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Raymond N
Gesin met klein kinders
5.0
Super grateful. Fantastic, great, comfortable and nice braai places and great swimming pool.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Aubrey H
Gesin met tieners
5.0
Was fantasties. Baie rustige area, al wat die plek maak, is WiFi en altyd 'n no. 3 potjiekos pot.
Aug 2025
Maretha M
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese ligging en baie goed toegerus. Baie lekker ruim woonstel.
Jan 2025
Marietjie B
Gesin met tieners
5.0
Absoluut die moeite en geld werd. Ek sal vir seker weer hierdie verblyf bespreek en aanbeveel vir enige iemand anders. Net klein goedjies. Die bedlamp...
Sien meer
Des 2024
Lionel A
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Great place, has everything you need and is close to the shops.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacuelene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kaap De Goede Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alikreukel B24 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaap De Goede Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx8ClH4hkJezAJm3NRLpq0ZhwufFrYg4wDpgxiQa7t6eJYsBh8V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 32 5 1 5 Kaap De Goede Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -34.12610211986 22.11539222676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang