Successfully reported

Alimento Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anfie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Tuisgevoel, rustig en netjies. Ek wil graag Alimento aanbeveel vir enige persoon. Die kamers was skoon en gemaklik, die diens was vriendelik en professioneel, en die atmosfeer het ons tuis laat voel. Ons het dit regtig geniet om hier te bly en sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pleasant. Beautifully appointed suite. Well equipped for self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanetta R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Plekkie is baie netjies en mooi. Het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gemaklike, netjiese verblyf. Vriendelike ontvangs en behulpsaamheid. Ruimvolle akkommodasie. Skoon en netjies. Die verblyf was gemaklik en kon heerlik rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penelope N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

A home away from home indeed. Will definitely stay there again. We had everything we needed during our stay. The place is beautiful, neat, spotlessly clean and the service was excellent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shay L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Relaxing. Our group was very impressed with Alimento Guest House and had only good things to say.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2025

Ons het lekker geslaap op 'n baie gerieflike bed. Baie dankie vir die skoon eenheid en warm water.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Bea W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie gerieflik en stylvol. Alimento is 'n pragtige, elegante gastehuis. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig, gerieflik en veilig. Ek het baie lekker gebly, dankie. My voertuig was veilig en ek het te alle tye veilig gevoel. Kon die kamerdeur oopmaak sonder om onveilig te voel. Dit was so rustig en stil en ek het baie lekker geslaap. Die kamer was skoon en gerieflik. Dit was vir my lekker om die hondjie te ontmoet toe ek van die kursus af teruggekom het. Hy/sy wou net nie by my kom kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Loami Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 930
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 930
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Schröder Street, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsCOHNyoCALNtKuUbEE23ZsTHxZYxjI8ihAwwAmntPQNOJbEGpl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 90 Schröder Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.45254808522 21.255166679621
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang