Successfully reported
+32

Alimento Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Schröder Street, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R930 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alimento Guest House is in die stil dorpie Upington geleë. Dit is 'n oase in 'n droë omgewing.

Dié gastehuis bied billike selfsorgverblyf in 3 gesinskamers en 3 standaardkamers. Al die kamers is goed toegerus met moderne geriewe en luuks linne.

Die gastehuis is in 'n stil, spoggerige omgewing naby Upington se sakekern met al sy winkels en restaurante. Dit is ook lekker naby die natuurwonders in die noorde van Suid-Afrika. Klop gerus by ons aan as jy die Augrabieswaterval, die Kgalagadi-Oorgrenspark en Namibië.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anfie K
Gesin met klein kinders
5.0
Tuisgevoel, rustig en netjies. Ek wil graag Alimento aanbeveel vir enige persoon. Die kamers was skoon en gemaklik, die diens was vriendelik en profes...
Sien meer
Aug 2025
Colleen A
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. Beautifully appointed suite. Well equipped for self-catering.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jeanetta R
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Plekkie is baie netjies en mooi. Het alles wat mens nodig het.
Aug 2025
Hein B
Gesin met tieners
5.0
Gemaklike, netjiese verblyf. Vriendelike ontvangs en behulpsaamheid. Ruimvolle akkommodasie. Skoon en netjies. Die verblyf was gemaklik en kon heerlik...
Sien meer
Jul 2025
Penelope N
Saam met lewensmaat
5.0
A home away from home indeed. Will definitely stay there again. We had everything we needed during our stay. The place is beautiful, ne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Loami Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 90 Schröder Street, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Alimento Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 930
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 930
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Schröder Street, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsCOHNyoCALNtKuUbEE23ZsTHxZYxjI8ihAwwAmntPQNOJbEGpl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 90 Schröder Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.45254808522 21.255166679621
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang