Aliwal Villa Guest Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 6 Potgieter Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Aliwal Villa Guest Lodge is in Aliwal-Noord geleë, 'n bekoorlike dorpie in die middel van Suid-Afrika langs die Oranjerivier.
Dié gastehuis bestaan uit 5 eenhede wat elk 'n privaat ingang, en suite-badkamer, DStv, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe het.
Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV, 'n kroeg met 'n binnebraai-area en parkeerplek op die perseel. Gaste kan 'n magdom prettige doendinge in en om die area geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Pumeza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 6 Potgieter Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink Aliwal Villa Guest Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 6 Potgieter Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang