Successfully reported

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Merwe V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderlike memory. Pragtige omgewing. Vriendelike ontvangs. Netjiese en skoon fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer R
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Good people, well run and gorgeous views. Alkantmooi was everything I was looking for. Nestled in nature, secluded but safe, gorgeous views, quiet and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely location. Close to a MTO trail, Plettenberg Bay and Keurbooms River. Immaculate accommodation with the most stunning views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Geseënd deur asemrowende uitsigte en diens! N Wonderlike voorreg om bederf en spesiaal te voel deur personeel en die asemrowende uitsigte kon ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflike selfsorg eenheid en mooi uitsig oor riviermonding/see. Vriendelik ontvang en gerieflike selfsorg eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit is baie gerieflik, bitter mooi en die gaafste eienaars en personeel. Ons het heerlik gerieflik gebly! Die personeel en eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Uitstaande kenmerke was die pragtige uitsig en omgewing, en die heerlike ontbyte. Ons sal graag weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corina L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Adembenemend mooi, luukse plek! Fantasties! Daar is eintlik geen woorde vir nie. Absoluut aanbevelenswaardig. En die swembad! Wat 'n uitsig! Die stoep is great. Badkamer met bad. Mens het eintlik alles wat jy nodig het en nog meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siobhan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Perfect for a visit to Plettenberg Bay. We booked on the spur of the moment and got one of the smaller rooms, but it was nice and cozy, and the view was great - it's facing the lagoon and the ocean. The cooking facilities were good with all the right kit. The breakfast platter was a nice surprise. It's very convenient to Plettenberg Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rita N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Very comfortable. Fantastic views and fantastic stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Magdeld Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 129

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkantmooi, Keurbooms River, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc7c2403a35c9e40353712f28a753722d5da20dd89ebc87f16b5d68ec8f2da003b7574e78acc008d4076e5cbd21eb484701e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 Alkantmooi Keurbooms River 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.002020940298 23.40678781271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang