Successfully reported
+82

Alkmaar Farmstay

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkmaar Farm, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alkmaar Farmstay is in die hartjie van die Laeveld in die Schagenvallei op die Maputo-korridor geleë, 10 minute se ry vanaf Mbombela (Nelspruit), die hoofstad van Mpumalanga. Dit is naby die Krugerwildtuin. Dit is ook perfek geleë om die Laeveld-toeriste-aantreklikhede soos Blyderivier-canyon, Pelgrimsrus en Sudwala-grotte te verken.

Die akkommodasie wat aangebied word, sluit 'n verskeidenheid gastekamers met slaapplek vir 2, 'n wittebroodkothuis en 3 kampeerplekke in wat 12 gaste in 3 tente by elke kampplek kan akkommodeer. Elkeen van die kamers beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Elke tent beskik oor 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad of 'n stort. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en braaigeriewe. Die wittebroodkothuis beskik oor 'n koninggrootte-bed en 2 badkamers, een met 'n bad en een met 'n stort, asook 'n sitarea, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n stoep met 'n kaggel.

Alkmaar Farmstay is 'n voëlkyker se paradys met broeiende witkopbyvreters, standvoëlparadysvlieëvangers en langkuif-arende wat gereeld gesien word. Voetslaan, baarshengel en kajakvaart is beskikbaar, asook 'n skilderagtige 4x4-roete. Dit is ook die ideale oornagplek op pad na Mosambiek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Tania H
Besigheidsreis
5.0
Sal teruggaan. Heerlik so tussen die natuur en lemoenbome. Was ook vriendelik ontvang.
Aug 2025
Sakhile M
Gesin met klein kinders
5.0
The pool was clean, the kids really enjoyed it, and the setup was nice for our Chris. We enjoyed our stay; we loved the place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Johannes V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies en waarde vir geld. Sien sterre.
Sep 2024
Annel R
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Dankie vir die moeite met die kinders se bed.
Aug 2024
Sunet O
4.2
Lekker gebly. Ons het heerlik gebly. Dit is net bietjie ver van die pad af, maar 'n lieflike plek. Sal beslis weer bespreek.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Huibrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Alkmaar Farm, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Alkmaar Farmstay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkmaar Farm, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c9792b44bffc86189ce02c6a1b1144c0f0ef009ae417b8b6b7775d43cf2aef63fb65a478326cfb779ece4d71082bc45ee8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Alkmaar Farm Mbombela (Nelspruit) 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.460818681046 30.830895380981
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang