All Saints On Roberts
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 53 Roberts Road, Unit 30, Clarendon, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
All Saints On Roberts is 'n luukse selfsorgwoonstel in die veilige All Saint's Kompleks in die lowerryke Caledon. Dit is net 2 km vanaf Pietermaritzburg en bied maklike toegang tot die hoofweg en lughawe. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat naby restaurante, 'n Virgin Active, winkelsentrums en privaat swembaddens wil wees.
Die woonstel is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het ingeboude klerekaste. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis het graniettoonbanke en is met selfsorggeriewe soos 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, oond, vierplaatstoof, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is sitplek vir 4 gaste by die toonbank en die sitarea het 2 rusbanke, 'n koffietafel en TV met sekere DStv-kanale. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.
Verder is daar veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig op die perseel en nog 'n parkeerplek met toegangsbeheer vir 'n ekstra voertuig.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 53 Roberts Road, Unit 30, Clarendon, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
- Gaste dink All Saints On Roberts het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 53 Roberts Road, Unit 30, Clarendon, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang