Successfully reported
+24

All Saints On Roberts

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 53 Roberts Road, Unit 30, Clarendon, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

All Saints On Roberts is 'n luukse selfsorgwoonstel in die veilige All Saint's Court-kompleks in die lowerryke woonbuurt Clarendon, minder as 2 km vanaf die sentrum van Pietermaritzburg, met maklike toegang tot die snelweg en lughawe. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en is naby uitstekende restaurante, 'n Virgin Active Gym, winkelsentrums en baie privaatskole.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, albei met ingeboude kaste. Die volledige badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis met granietblad is volledig toegerus vir selfsorg met gehalte-toebehore, insluitend 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, ondertoonbankoond, 4-plaatstoof, ketel, broodrooster, en breekware en eetgerei. Daar is 'n ontbytkroeg met 4 stoele. Die sitarea het 2 rusbanke rondom 'n koffietafel en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Onbeperkte vesel-Wi-Fi is beskikbaar vir jou gerief.

Daar is veilige onderdakparkeerplek van die straat af vir 1 voertuig en 'n oop parkeerplek vir 'n bykomende voertuig met afstandbeheerde toegang.

Die woonstel word elke alternatiewe dag gediens.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 53 Roberts Road, Unit 30, Clarendon, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink All Saints On Roberts het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 53 Roberts Road, Unit 30, Clarendon, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4d699b1d74bebddb4af08a0c895c7ba382efe5ce47e418604c9106efc0165d8391080a872cb2f87030d63463d837d71e80f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 53 Roberts Road Unit 30, Clarendon 3200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.598745188369 30.364604262566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang