Successfully reported

Allalapstix Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ida V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik, goed toegerus, lieflike stil omgewing. Die paar dae by Allalapstix was baie aangenaam! Heerlike stil omgewing en Frans en Reinette is uiters bedagsaam en behulpsaam en ons het meer as welkom gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
Allalapstix Gastehuis
Dankie, Ida. Dit is vir ons lekker om te hoor ons gaste bly lekker!

Zahn O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ongelooflik lekker! Ongelooflike fantastiese plek. Skoon (blink!) en pragtig! Dit was regtig die lekkerste en mooiste plek waar ek nog gebly het. Dierbare gasvrou en gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
Allalapstix Gastehuis
Dankie Zahn! Dit was lekker om julle hier te hê! Kom gerus weer!

Merridy W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Quiet, peaceful, relaxing, very comfortable, welcoming. I highly recommend Allalapstix! We had a wonderful stay and will certainly be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
Allalapstix Gastehuis
Thank you, Merridy! We love to hear that our guests enjoyed their stay at Allalapstix.

Annetjie S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

'n juweel van 'n blyplek vir sielerus in die mooi natuur. Ek, my dogter en woef het baie lekker gebly in die spesiale huis. Frans en Reinette was baie gaaf en behulpsaam. Die huis is ruim, lig, baie goed toegerus en daar was ekstra bederfies. Die stoep, mooi uitsig, swembad en omheinde tuin het dit net nog lekkerder gemaak. Baie sentraal geleë vir daguitstappies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
Allalapstix Gastehuis
Dankie, ons waardeer julle!

Yolandi L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ons was 3 weke daar en het baie lekker gebly. Ons het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
Allalapstix Gastehuis
Dankie! Dit was heerlik om julle hier te hê! Hopelik sien ons julle weer Des 2026!

Andrew L
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Fantasties! Wonderlik! Gasvryheid van hoogstaande gehalte! Reinette en Frans, baie dankie vir 'n wonderlike naweek. Julle is tops! Pragtige see-uitsig met die rustige atmosfeer, is enige besoeker se droomwegbreek. Dankie dat julle dit vervolmaak het. Sal julle enige tyd weer besoek en sal julle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Heerlik ontspannend! Wat 'n fantastiese gasheer- en vrou. Die plek is so luuks soos 'n hotel maar laat terselfdertyd 'n mens voel asof jy by geliefde familie tuis is! Dankie vir die lekkernye onder die kussings en tot vir ons geliefde klein JR, Chloé.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
Allalapstix Gastehuis
Dankie vir die komplimente, Alida. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste tuis moet voel.

Heidi J
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Wonderlik, fantasties, gerieflik en rustig. Absoluut wonderlik, vriendelike eienaars. Gemaklik vir ouer persone, geen trappe en veilig. Kan dit definitief aanbeveel vir vriende en familie. Baie skoon huis en die tuin is goed versorg. 'n Snuisterywinkel wat jou terugneem in tyd en jy kan jouself verloor tussen alles wat te koop is. Ag, defnitief vyf groot sterre werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
Allalapstix Gastehuis
Dankie Heidi vir jou en ma Emma se ondersteuning. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te ontvang! Dankie ook vir die lekker sjokolade verrassing wat julle vir ons gelos het.

Maruis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Baie skoon en wonderlike uit hele. Mense is baie vriendelik en blyplek is awesome. Die blyplek was tot die laaste detail bymekaar gesit en baie ekstras by gekry soos beskuit, chocolates, doggy treats.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
Allalapstix Gastehuis
Hanlie, dit was lekker om julle by Allalapstix te verwelkom. Die kosreuke was bewys van goeie kokmanskap! Ons hoop julle kom reg met 'n lekker huisie hier!

Esmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Gemaklik, rustig en tevrede. Ons was baie beïndruk met ons verblyf. Die woonstel is pragtig binne en het 'n ongelooflike uitsig. Ons kon lekker ontspan en het tuis en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
Allalapstix Gastehuis
Dankie Esmarie, kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Reinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Duiker Avenue, Reebok, Mosselbay, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b7a5982e814f69d001b929a22ec10dacc891e23514eb2b814ed8d50f771969acc71aed7da021c8b3fbe1dadc01bfb84a4b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 11 5 1 5 48 Duiker Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -34.077704 22.168615
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang