Successfully reported
+18

Allalapstix Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Duiker Avenue, Reebok, Mosselbay, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Allalapstix Gastehuis bied knus selfsorgverblyf op die onderste vlak van die eienaar se huis maar gaste het volledige privaatheid en toegang tot hul eie geriewe asook 'n privaat ingang.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer beskikbaar.

Die eenheid beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n eetarea en 'n knus sitkamer met 'n enkelbed en gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eiendom het 'n swembad en braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ida V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, goed toegerus, lieflike stil omgewing. Die paar dae by Allalapstix was baie aangenaam! Heerlike stil omgewing en Frans en Reinette is uiter...
Sien meer
Mei 2025
Zahn O
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik lekker! Ongelooflike fantastiese plek. Skoon (blink!) en pragtig! Dit was regtig die lekkerste en mooiste plek waar ek nog gebly het. Dier...
Sien meer
Apr 2025
Merridy W
Saam met vriende
5.0
Quiet, peaceful, relaxing, very comfortable, welcoming. I highly recommend Allalapstix! We had a wonderful stay and will certainly be b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Annetjie S
5.0
'n juweel van 'n blyplek vir sielerus in die mooi natuur. Ek, my dogter en woef het baie lekker gebly in die spesiale huis. Frans en Reinette was baie...
Sien meer
Jan 2025
Yolandi L
Gesin met tieners
5.0
Ons was 3 weke daar en het baie lekker gebly. Ons het vreeslik lekker gebly.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Reinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 48 Duiker Avenue, Reebok, Mosselbay, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Allalapstix Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Duiker Avenue, Reebok, Mosselbay, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b7a5982e814f69d001b929a22ec10dacc891e23514eb2b814ed8d50f771969acc71aed7da021c8b3fbe1dadc01bfb84a4b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 11 5 1 5 48 Duiker Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -34.077704 22.168615
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang