Successfully reported

Allegro Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Lwazi Z
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Keep it up. Beautiful. Loved every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alda
Allegro Guest House
Thanks a lot!

Jacobus D
1 nag
4.6
Mrt 2024

Lekker rustig in die gastehuis oorgebly. Die gastehuis was netjies en skoon. Ek kan hom met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Salome L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantastiese verblyf. Waarde vir geld, skoon en netjies. Lekker gebly sowaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Beautiful place. Like the idea of having your own fridge and making your own breakfast in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gida D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Wat 'n juweel in die Groot Karoo! So lekker gebly! Ons was 4 gesinne met 5 kinders almal onder 5, en so lekker gebly! Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renata L
1 nag
5.0
Jul 2022

Baie netjies en veilig. Die sonkrag is 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Baie netjies en gerieflik. Aircon maak die kamer heerlik warm. Baie mooi badkamer met 'n lekker stort. Die ontbyt in die kamer is 'n goeie plan, daar was selfs genoeg vir 'n ligte aandete en padkos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Friedrich R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Goed toegeruste eenheid, lekker aandete en 'n goeie ontbyt vooraf in eenheid geplaas. Vriendelike gasvrou en personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annique B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Heerlik en rustig gebly. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Uitstekende verblyf. Uitstekende kamers. Ons het aandete geëet. Dit was lekker maar ons het gevoel dat dit duur was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Voortrekker Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA366857f60a96e0799e6c5a3d09c7fc999c091410ed04ff301e9b2b19b5f3928bca7bbc317e643e003b77c2dacf33b65a78cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 8 Voortrekker Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.670084955461 22.751162070264
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang