Allegro Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Voortrekker Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Allegro Gastehuis, geleë in die klein dorpie Prieska in die Noord-Kaap, bied gerieflike oornagverblyf aan gaste. Hierdie gastehuis is perfek vir reisigers wat op soek is na gemaklike verblyf om die omgewing van die Doornbergberge en die magtige Oranjerivier te verken.
Verblyf bestaan uit 5 eenhede wat slaapplek bied vir 2 tot 3 gaste. Geriewe in elke eenheid sluit in 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n broodrooster, breekware en eetgerei, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die en suite-badkamers het óf 'n bad met 'n aparte stort óf net 'n stort. Braaigeriewe is beskikbaar.
Ontbyt en aandete kan teen 'n bykomende koste gereël word.
Geniet 'n kort rit om die groot boerderygemeenskap langs die Oranjerivier te verken, of die bekende landmerk, Wonderdraai, wat ongeveer 20 km vanaf die dorp verken kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 8 Voortrekker Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Gaste dink Allegro Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Voortrekker Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang