Allemann se Huisie
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martin Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Vanaf R910 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lê in die hartjie van Nieu-Bethesda, Oos-Kaap. Allemann se Huisie het slaapplek vir 2 gaste. Nieu Bethesda is 'n oulike klein dorpie met baie restaurante en koffiewinkels. Die wêreldbekende Uilhuis is in die hartjie van die dorpie en is 'n trekpleister wat jaarliks deur meer as 15 000 besoekers besoek word.
Verblyf word gebied in 'n selfsorg-tuinkothuis met 2 enkelbeddens, kombuisie, stort en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe.
Neem asseblief kennis dat Nieu Bethesda geen vulstasie-, bank- of kredietkaartfasiliteite het nie.
Gaste kan doendinge soos fietsry, voetslaan, bergfietsry, wildritte, voëlkyk en perdry in die area geniet. Nabygeleë besienswaardighede sluit Camdeboo Nasionale Park en Valley of Desolation in. Of 'n klim die uitsig oor Kompasberg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 334
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Martin Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Allemann se Huisie het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martin Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang