Allendale Plaas Gaste Kothuis
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allendale Farm, N9 between, Graaff Reinet & Middelburg, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Allendale is 'n werkende plaas in die Oos-Kaap, geleë in die pragtige distrik Graaff-Reinet, die juweel van die Karoo. Sentraal tussen beide Graaff-Reinet en Nieu-Bethesda.
Die gastekothuis bestaan uit 'n oopplan-sitkamer/eetkamer en kombuisarea, met 'n aparte hoofslaapkamer. Die slaapkamer is en suite, wat ook en suite is met die sitarea. Die sitarea het 2 dagbeddens, wat slaapplek bied vir nog 2 mense.
Selfsorg, aandete, bed en ontbyt akkommodasie en maak dit moontlik vir mense van die stad om die stilte van die Karoo te geniet.
Gaan stap, piekniek of skemerkelkies in die gewilde bos, braai onder die eindelose sterre of ontspan net in die tuin. Allendale bied 'n boerdery-ervaring aan mense teen 'n billike prys.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Allendale Farm, N9 between, Graaff Reinet & Middelburg, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Allendale Plaas Gaste Kothuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allendale Farm, N9 between, Graaff Reinet & Middelburg, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang