Successfully reported
+22

Allesreg

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabeth Street, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 020 R918 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Allesreg B1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba Beach geleë. Die kompleks is naby Lucien-strand.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer, wat ook 'n stort, wasbak en toilet het.

Neem asseblief kennis: Ons en die regspersoon laat nie partytjies, geraas, harde musiek of oorlading toe nie.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n oond met 'n stoof, mikrogolf en wasmasjien. Die leefarea het 'n TV met OpenView en 'n DStv-koppelpunt. Onthou asseblief om jou eie slimkaart, kabels en dekodeerder saam te bring as jy DStv wil kyk. Die sitkamer lei na die stoep met 'n ingeboude braai-area.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 motor. Die kompleks is naby restaurante, 'n Spar-supermark en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die Margate-omgewing geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 416

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Queen Elizabeth Street, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Allesreg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 020
R 1 020 R 918
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 020
R 1 020 R 918
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 020
R 1 020 R 918
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabeth Street, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c4ea83b1a9c7e22fc555015efc7883d981f5468a1061412b6b69605b9c10f294b6cdc5c4f764b0822270242e3b8b0b5f59a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R918 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Queen Elizabeth Street Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.851546397987 30.385036365082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang