Successfully reported

Allie Se Plekkie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Nico B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik stil en goeie kliëntediens. Netjies en skoon, lekker bed, goed geslaap. Gasheer/vrou baie vriendelik en hulpvaardig. Als wat nodig is vir 'n oorslaap of paar dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Allie Se Plekkie
Dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit opreg.

Jacobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Soos ons eie plekkie. Dit was baie lekker gewees. Sal regtig weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Allie Se Plekkie
Dankie Jacobus, dit laat mens sommer lekker voel as mense waardeer wat ons vir ons gaste doen dat hulle lekker kan oorslaap met 'n geruste gemoed.

Bernice G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Allie Se Plekkie
Dankie, Bernice. Wardeer jou goeie resensie, dit maak dit vir ons die moeite werd om die kamers vir ons gaste altyd skoon en netjies te hou.

Carina A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik rustig. Die eienaars het elkeen van ons so tuis laat voel en uit hulle pad gegaan om ons te laat welkom voel. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Allie Se Plekkie
Dankie Carina, ons waardeer elke gas wat lekker hier by ons gebly het en sien uit om hulle weer hier te verwelkom.

Petro V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik. Baie vriendelik ontvang, mooi skoon. Gerieflik. Veilig. Alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Allie Se Plekkie
Baie dankie, ons waardeer dit opreg.

Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Goed geleë, bekostigbaar. Baie netjies en goed ingerig. Ideaal vir die persoon wat bekostigbare oornagverblyf soek. Baie tevrede met ontvangs, diens en netheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Allie Se Plekkie
Dankie Ria, ons waardeer dit opreg en hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Rina N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal enige tyd weer daar bly. Was perfek vir ons. Baie gelukkig met die blyplekkie. Skoon, netjies, veilig en stil. Daar is alles wat jy nodig het. Sal beslis weer gebruik van Allie se plekkie. Dankie vir die warmwaterbottels, dit was 'n baie bedagsame gedagte vir hul gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Allie Se Plekkie
Dankie Rina, dit maak ons harte so warm voel as ons sulke positiewe terugvoeë kry. Ons waardeer dit opreg.

Zurayda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Was exceptional. Homey. Was exceptional. Host was very friendly and hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Allie Se Plekkie
Thanks Zurayda, we appreciate your feedback and would love to have you back here.

Juan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vir 1 nag was dit 'n goeie opsie want daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons was goed ontvang. Die plekkie is goed geleë en naby die Mall.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Allie Se Plekkie
Dankie, Juan. Ons is bly as julle dit geniet het. Ons probeer regtig om dit so aangenaam as moontlik vir ons gaste te maak.

Natanja J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustige oornag gehad, sal definitief weer by Allie se plekkie inboek. Baie mooi plekkie, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Allie Se Plekkie
Baie dankie, waardeer dit opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 27 Hippocrene Street, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cbff76490a72fd3cdb7db0e21ad920724e830195d7e6a4a3feaae6c1a2a805a0f83de10aaf5539058f83fcaced1198bcbf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 27 Hippocrene Street Helicon Heights 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -29.080291072044 26.229426451538
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang