Allie Se Plekkie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 27 Hippocrene Street, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Allie Se Plekkie bied gerieflike oornagverblyf in Bloemfontein en is 'n ideale plek vir paartjies of sakereisigers.
Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 4 oornagkamers, elk met 'n privaat ingang. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste. Drie van die kamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende kamer 2 enkelbeddens het.
Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamers sluit 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie en toegang tot gratis WiFi in.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal naby verskeie winkels en restaurante geleë wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 27 Hippocrene Street, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Allie Se Plekkie het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 27 Hippocrene Street, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang