Successfully reported

Alliegeld Nature's Valley

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Francois V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

‘n Boheemse ervaring omring deur onbeskryflike natuurtonele. Ons was aangenaam verras deur ons verblyfplek. Linda het ons self gehelp met braaihout en kano's vir die kinders om te gebruik. Die huis is nie nuut of mooi in voorkoms nie, maar bied baie en is netjies en skoon. Die ekstra dubbelbedkamer met badkamer en kuierarea agter in die tuin was baie lekker. Die gerief van 'n skottelgoedwasmasjien, klerewasmasjien en tuimeldroeër het baie gehelp. Dis naby genoeg om te stap see toe en naby aan die kafee en restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriela C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Ongelooflik. Baie rustige omgewing. Helpvolle kliëntediens. Huis is naby die see geleë. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melvena C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker uitgerus na ons die Otter gestap het. Heerlik gebly, daar is alles wat nodig is om verblyf aangenaam en moeitevry te maak. Dit was lekker om 'in die bos' tussen die voëlgesang te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leske V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Ongelooflike vakansiehuis met die beste ligging. Alliegeld is baie goeie waarde vir geld. Die verblyf is huislik en mens voel sommer tuis. Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër asook 'n skottelgoedwasser. Die eenheid het alles wat mens nodig het. Ons het bosbokke en Knysna-loeries gesien en uile gehoor. Ons sal beslis weer by Alliegeld bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Alliegeld Nature's Valley
Ons is dankbaar vir julle onvergeetlike tyd by Alliegeld. Sien uit om julle weer in die toekoms te kan huisves.

Claudia W
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Would recommend. The place was very beautiful. Needed to drive through Rivers Pass to get there. I really enjoyed the view. Safe and quiet location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Alliegeld Nature's Valley
The magic never ends in the valley. We are glad you had a great experience.

Marièt V
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

The area is beautiful with a long walking beach. More comfortable furniture in the lounge and softer mattresses would have made it a perfect stay. Everything you need, even a dishwasher, washing machine and tumble dryer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

May N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

No frills accommodation with all you need for a beach holiday. Great location, with all amenities, no frills and perfect for us. Fab braai area and converted garage space. Don’t use the blue deodorisers though, they smell toxic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gladys C
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Lekker ontspannend. Die rustigheid en ontspanning van die omgewing was fantasties en was so lekker om elke oggend en aand die see te kon hoor in die gemak van die leefplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Alliegeld Nature's Valley
Dankie Gladys. Hoop om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete.

Ionita M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Rustig en lekker ontspan. Loopafstand van die see, lagoon, winkel en restaurant. Die mooiste natuur. Die behuising het alles wat 'n mens nodig het. Ideaal vir families.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Alliegeld Nature's Valley
Dankie Ionita, Altyd lekker om julle te verwelkom in die Valley. Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 280 Forest Drive, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5027df9e21cf224d73de98140a6ccc2e3a0be32af070c5d5496e05f5acb2ceea722dbbcc78d961ea75f610171ca7c7af3353?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 25 5 1 5 280 Forest Drive Nature's Valley 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9805604 23.5514609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang