Successfully reported
+19

Alliegeld Nature's Valley

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 280 Forest Drive, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Alliegeld Nature's Valley is 'n selfsorg, A-raam-kothuis in Nature's Valley. Ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n gerieflike maar unieke wegbreek, naby die strand en weg van die stadslewe.

Verblyf beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers is toegerus met 'n dubbelbed en of enkelbeddens, met 'n bad en stort, wasbak en toilet in die badkamers. Die kombuis in die eenheid is goed toegerus en bevat 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, asook breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek om op te ontspan, asook 'n TV. Die eiendom bied ook 'n buitebraai-area vir gaste om te gebruik, en daar is parkeerplek voor die eenheid vir 1 voertuig. Alliegeld Nature's Valley is 700 meter van die strand af geleë.

Die eiendom is ook 'n entjie se ry vanaf verskeie natuurreservate, en 35 kilometer se ry vanaf Plettenbergbaai, en ander besienswaardighede binne die Tuinroete.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Francois V
Gesin met tieners
5.0
‘n Boheemse ervaring omring deur onbeskryflike natuurtonele. Ons was aangenaam verras deur ons verblyfplek. Linda het ons self gehelp met braaihout en...
Sien meer
Okt 2025
Gabriela C
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik. Baie rustige omgewing. Helpvolle kliëntediens. Huis is naby die see geleë. Alles was perfek.
Sep 2025
Melvena C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker uitgerus na ons die Otter gestap het. Heerlik gebly, daar is alles wat nodig is om verblyf aangenaam en moeitevry te maak. Dit was lekker om 'i...
Sien meer
Sep 2025
Leske V
5.0
Ongelooflike vakansiehuis met die beste ligging. Alliegeld is baie goeie waarde vir geld. Die verblyf is huislik en mens voel sommer tuis. Daar is 'n ...
Sien meer
Jul 2025
Claudia W
5.0
Would recommend. The place was very beautiful. Needed to drive through Rivers Pass to get there. I really enjoyed the view. Safe and qu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 280 Forest Drive, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alliegeld Nature's Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 280 Forest Drive, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5027df9e21cf224d73de98140a6ccc2e3a0be32af070c5d5496e05f5acb2ceea722dbbcc78d961ea75f610171ca7c7af3353?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 25 5 1 5 280 Forest Drive Nature's Valley 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9805604 23.5514609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang