Successfully reported

Allie's Place

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.6
Veiligheid
5.0
Lampies S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie lekker gekuier, genoeg goed om kinders besig te hou. Lekker om in 1 plek te kuier en ander te slaap. Buite braai geriewe sleg met die wind wat waai; binne braai sou nice wees met wind en reën. Installeer in plek van warm oondjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivian H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Fantastic. The stay was fantastic and I would recommend it anytime to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margo B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Plek was aangenaam, lekker view, gerieflike plek om asem te skep. Definitief! Kamers was netjies en voorkamer!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mymoena L
Kort verblyf
3.4
Jun 2025

Franskraal is rustig by die see, maar Salted Fynbos Staying diens was uiters swak. Daar was nie gas vir die stoof toe ons ontbyt wou voorberei vir Vadersdag nie en was glad nie hervul tydens ons verblyf nie, so ons kon nie die volgende oggend ook kook nie. Ons is toe vroeër huistoe oor die swak diens.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Sanmarie
Allie's Place
Hi Mymoena, ons het groot omverskoning gevra hieroor en ook verduidelik dat die gasafleweringsdienste se mense by die huis was, maar niemand in die hande kon kry om binne te gaan nie. Nogtans jammer vir hierdie ongerief.

Catherine B
Kort verblyf
4.2
Des 2024

Great views of the sea. The view is what makes the house so appealing. The lounge and kitchen are great spaces for a large group to relax, and the kitchen is well equipped. However, only 2 (not 3) bedrooms have en suite bathrooms. The other 2 share a bathroom. The bedrooms downstairs need a better floor and some fixing up. The bathroom sliding door didn't close, and there was no curtain on one window. Some of the furniture is old and needs a bit of repair. It looks a bit run down, and hence I think the price was higher than it should have been overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 123

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 173 Marais Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18fab12b1f1e5dcc46abf5e7a31f900c13c8f450055c65b298732f94fdf0d40451bbc03d637663d6b5334fa152c72c10179f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 12) 5 5 1 5 173 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.6105765 19.3866318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang