Successfully reported
+44

Allie's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 173 Marais Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Allie's Place is 'n vakansiehuis wat spog met panoramiese see-uitsigte in die hartjie van Franskraal, Gansbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die kus van die Overbergstreek, aangesien hierdie verblyf stapafstand van die strand af is.

Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Nog 'n stort is in die vierde badkamer beskikbaar en daar is 2 stapelbeddens in die leefarea.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n binnenshuise kuierarea met 'n pooltafel, 'n groot boekrak en 'n sitarea met 'n tweede TV. Die voorkant van die huis het 'n houtdek met 'n buite-etenstafel en 'n uitsig oor die see.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 123

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 173 Marais Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Allie's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 173 Marais Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18fab12b1f1e5dcc46abf5e7a31f900c13c8f450055c65b298732f94fdf0d40451bbc03d637663d6b5334fa152c72c10179f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 12) 5 5 1 5 173 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.6105765 19.3866318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang