Successfully reported

Allikreukel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ann B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Blessing. Heerlik baie naby die see en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronél V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekke, lekke. Baie lekker gebly. Jossie is 'n baie aangename en vriendelike persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lieflike plek! Die woonstel was die skoonste blyplek waarin ek nog ooit gebly het! Uitstekend! Jossie se kommunikasie was ook baie goed. Sy het tot vars blomme in die woonstel geplaas. Ons het Allikreukel baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Wonderful. Absolutely stunning views. Great place to stay, close to the ocean and within walking distance to a swim beach. All you hear is the sea!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joce S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Gasvrou baie gasvry en behulpsaam. Ontspannende verblyf met 180⁰ see uitsig. Woonstel is baie goed toegerus en sprankel skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Bekostigbare plekkie met mooiste uitsig oor die see. Plekkie baie gerieflik met alle basiese behoeftes vir naweek. Veilige parkering agter elektriese hek. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Mooiste uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

N miljoen dollar see uitsig dit pragtig en dit was rustig en n lieflike kuier. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francinette D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Baie lekker, met die mooiste uitsig. Walvisse het ook verbygekom. Dit was gerieflik naby die strand, en grasperk vir my om my Yorkie te vat vir 'n stap. Die binnebraai is gerieflik laag vir koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 199 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d7d3e835b800571717afe7780ad39e439270e254659396d8a7abbecfd8996bfc3045020f6c71d38cc465696ec16c0645a4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 44 5 1 5 199 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.606715713694 19.39877638505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang