Successfully reported
+34

Almar View Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Alkmaar, District Nelspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Almar View Guest House is 14 km vanaf Mbombela (Nelspruit) geleë op 'n pragtige Macadamia-neutplaas met golwende uitsigte oor die Krokodilriviervallei. Die gastehuis is naby die Krugerwildtuin (65 km vanaf Numbi-hek).

Die gastehuis bied 9 smaakvol versierde luukse kamers en een gesinseenheid. Elke kamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed (of tweeling indien verkies), lugversorging/verwarmer, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n patio. Die gesinseenheid bestaan uit 2 en suite-kamers met 'n tussendeur en 'n volledig toegeruste kombuis. Al die slaapkamers het en suite-badkamers met baddens en/of storte.

Braaigeriewe is beskikbaar en gratis WiFi is vanaf die hoofstoep en kamers beskikbaar.

Dit is ook perfek geleë om die Laeveld-toeriste-aantreklikhede soos Blyderiviercanyon, Pelgrimsrus, Panorama-roete, Kaapschehoop met die wilde perde, Botaniese Tuine en op pad na Mosambiek te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Schalk V
5.0
Top gehalte. Baie netjies. Uitsonderlike diens.
Sep 2025
Henry D
Saam met vriende
5.0
Great. I will stay here any time and recommend it to all.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Pat P
Saam met lewensmaat
5.0
Loved finding this B&B. Will definitely stay there again. Very friendly reception, the breakfast was amazing - felt very at home. Close...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Sonette B
5.0
Skoon en netjies en so rustig. Dis altyd so skoon en netjies en die mense is baie vriendelik en hulpvaardig.
Aug 2025
James A
Saam met lewensmaat
5.0
We traveled to Nelspruit for a weekend. Had a fantastic time. Very impressed with Almar View. For the price I paid, I did not expect su...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marely Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Farm Alkmaar, District Nelspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Almar View Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Alkmaar, District Nelspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzlIFUJf3ocmAdRTPDvOvi7HYDEzbP4pmIQnmT5zTi5usH11gbB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 Farm Alkmaar District Nelspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.458828972301 30.833191329857
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang