Successfully reported
+63

Almyr Mossel Bay Homestay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Jacaranda Avenue, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 510 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Almyr Mossel Bay Homestay bied gerieflike selfsorgverblyf in die pragtige Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, 1 slaapkamer het 'n stapelbed en die oorblywende slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 2 badkamers het elk 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die voorstoep het 'n tafel en stoele. Daar is ook 'n lowergroen tuin en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 4 Jacaranda Avenue, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 510
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 510
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 510
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Jacaranda Avenue, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1b1ff03829360b0a1c6cad7d9ea706ceda0d505c68fbe519774360c074c2ce6bef5da9745ca66da2c555c923e458f462316?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 510 per nag (plek vir 10) 4 Jacaranda Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1751025 22.1275357
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang