Aloe Breeze @ Cove Rock
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 174 Cowrie Crescent, Cove Rock Country Estate, East London, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Aloe Breeze @ Cove Rock bied 'n knus selfsorg-eenheid wat die boonste verdieping van die eienaar se hoofwoning in die Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, beslaan. Die woonstel kyk uit oor 'n 9-putjie mashie-gholfbaan en die swembaddens binne die kompleks.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure maak oop na twee balkonne, wat buitemeubels het, wat dit perfek maak om in die middag te ontspan. Hierdie woonstel gebruik sonkrag in geval van beurtkrag, en veilige parkeerplek is voor die eiendom beskikbaar.
Die landgoed het wild wat in die tuine en ander groen areas rondloop en wei. Gaste het ook toegang tot die gedeelde swembad, saam met die ander geriewe binne die kompleks.
Die stil strand is net 'n kort entjie se stap vanaf die landgoed sowat 400 m weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Donovan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 174 Cowrie Crescent, Cove Rock Country Estate, East London, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Aloe Breeze @ Cove Rock het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 174 Cowrie Crescent, Cove Rock Country Estate, East London, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang