Successfully reported
+16

Aloe Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longhope Road, Golden Valley, Somerset East., 5821, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Aloe Cottage bied gemaklike verblyf in Somerset-Oos, ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.

Die ruim huis bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens. Beide kamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio met 'n braai-area terwyl hulle die uitsigte geniet. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Gaste kan ook die staproete op die perseel geniet, en reëlings kan met die gasheer getref word om die plaas en nabygeleë visdamme te verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Longhope Road, Golden Valley, Somerset East., 5821, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longhope Road, Golden Valley, Somerset East., 5821, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9adfbd281df25ae7eb1031e2db6393760cceeb11f54b18f00b8669f3e9fe15dbae1ccbdb5491df30d196e1b19e3ec6bb3d08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense Longhope Road Golden Valley 5821 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.840635538625 25.776835349987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang