Successfully reported

Aloe Eden

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Harry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wonderlik. Baie lekker gebly, dankie. Wonderlike see-uitsig, parkering, stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Perfect place to stay. Wonderful. The owners are friendly and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karmin L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Truida is so 'n hartlike mens. Dit was so voorreg om daar te kon bly. Dankie! Dit is ongelooflik lekker om daar te bly. Wens ek kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Truida het 'n wenresep en beslis waarde vir geld. Een van die lekkerste plekkies wat ons nog gebly het. Puik diens, baie skoon en privaat, pragtige see uitsig, baie stil area, veilig, ruim eenheid. Hoogs aanbeveel. Sal beslis weer gaan kuier. Baie dankie Truida!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Truida
Aloe Eden
Thank you.

Ansie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Pragtige uitsig, netjies en ruim! Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Perfect. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Peet en Truida voel nou vir ons soos familie. Baie netjiese plek, met 'n puik ligging. Reebok is ook 'n uiters rustige omgewing. Aloe Eden sal ons beslis weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heerlik gerus in mooi omgewing met pragtige uitsig. Vriendelik ontvang by baie netjiese, skoon plek. Lieflike uitsig en voel soos paradys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Beste waarde vir geld. Die plek is pragtig skoon en netjies, die ligging is fantasties. Die plekkie is baie gerieflik en goed toegerus. Ons het regtig goeie waarde vir geld gekry. Truida en Peet is wonderlike mense, ons voel ons het nuwe vriende daar gemaak. Ons het nie nodig gehad om enige iets te vra nie, alles wat ons nodig gehad het, was daar. Truida het elke dag met ons gekommunikeer om seker te maak ons het nie dalk iets nodig nie. Ek kan Aloe Eden ten sterkste aanbeveel. Dit was fantasties, baie dankie. Ons sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Truida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Gordonia Avenue, Reebok, Mossel bay, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7493edd0da595e2d71730920717d7b72a83fba7b5c4040d46f527c8ce11461da4efe96e4c9043560b48bc548eadbb39efaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 91 Gordonia Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.076532 22.170849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang